die klimaat hier in die Kaap is goed genoeg om in die aand kaal te wees op straat die ouers en die polisie en almal anders uit ons verlede uit wat ons aanjaag sukkel om ons in te haal ons is wakker almal anders slaap haal hard asem hier in my nek klam skaamhare hotelbed ons is wakker almal anders slaap almal anders drome en lig drome en lig drome en ligte drome en lig drome en lig drome en ligte 'n netjiese geraas ons geraamtes kry hul welverdiende wegkomkans om buite hul kassies vas te dans nie wat mens senie is dit dis hoe dit voel as vlymskerp woorde geweerskote permanente skade bedoel ek ek nou terug dink aan al die snert wat hulle my op hoerskool wou leer besef ek nou ek weet selfs minder as wat ek kan onthou drome en lig drome en lig drome en ligte drome en lig drome en lig drome en ligte

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!