Saamspan Saamval Deur dik en dun vermink Uitskakel, afskakel Afval, uitval Afgrond, opstaan, opdaag Mangemaak Uiters mangemaak (2x) Ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Wat anders kan ek doen Ek wil jou net op jou voorkop soen En ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek wens nou weer ek was nie En ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek kan nie meer nie Ek kan nie meer nie Ekstaties Dat jy is Ek sit dalk die pot mis Of het ek myself misgis Ek kan nie meer nie (2x) En ek wens nou weer ek was nie ?n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Wat anders kan ek doen Ek wil jou net op jou voorkop soen En ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek wens nou weer ek was nie En ek wens nou weer ek was nie 'n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Ek kan nie meer nie

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!