Intro: ek sal seker maar moet ophou lieg vir jou dit raak moeilik om my opmaak stories te onthou jy weet ek droom net jy weet ek droom net oor jou ek is aan jou kant hierdie belofte jonk tot môre jonk tot môre hierdie belofte jonk tot môre bloei jy nie meer nie hoe moet ek dan weet jy is seer almal praat praat praat die heeltyd te veel almal opgesaal te besig om hul bagasie met mekaar te deel ek sal seker maar beter na myself moet kyk jy het al lank genoeg bekommer oor my bekommer oor my om met jouself te kan oorlewe sal jy jouself moet kan vergewe ek is aan jou kant hierdie belofte jonk tot môre jonk tot môre hierdie belofte jonk tot môre bloei jy nie meer nie hoe moet ek dan weet jy is seer almal praat praat praat die heeltyd te veel almal opgesaal te besig om hul bagasie met mekaar te deel (Res van die liedjie dan net tot einde) als is alles ons is net wat ons is al is alles heeltemal iets anders

Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!