verse 1 Die wat glo in die redding van die Here Vind hul rus in die skadu van die heilige God (Hang) Die Almagtige verse 2 Ek sal sê die Here is my vesting Ek sal sê die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou ( U?s my God, ek vertrou U grote Naam, Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam, My God in wie ek glo, Op U sal ek vertrou (2x) verse 3 In donker tye as geloof en hoop getoets word En alles wat bekend is in ?n oomblik verdwyn Bly U getrou (To Vers 2) Bridge: X 3 (Same as Chorus melody) Halleluja, Halleluja, Halleluja, Halleluja My God in wie ek glo, Op U sal ek vertrou (On 3rd Repeat - BREAK to Chorus)