(1) In vuur en bloed vind ek my nou Soos elke boer en kind en vrou 'n Oormag kwyl nou oor ons land Staan gewapen tot die tand Sy skadu val 'n donker wolk Oor die toekoms van ons volk En veg ons nie sal ons verdwyn By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein Trek ons die lyn (Chorus) Kom boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur ( Die kakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart (2) As jy my vra sal ek jou sê Hoë diep my hart se wortels lê As jy my vra sal ek jou wys Dis my grond hier in my vuis (Chorus) Kom boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur ( Die kakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart (B-PART) Al breek die hel hier agter ons los En al stort die hemel neer Hou jou lyn en staan jou man Dis hier waar ons hul kan keer Staan vas Staan vas Suid-Afrika Staan vas Staan vas Suid-Afrika (Chorus) Kom boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur ( Die kakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrika________nerhart

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!