Land Van Melk En Heuning

Bok Van Blerk

Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuning (Verse) Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou Wat strek van ver uit die noorde sande Tot in die ou karoo Ek sal jou veilig hou Maar wie kan ek vertrou Jy weet ons kan nie so verloor nie Dit is nie wat ek wil hoor nie Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuning (Verse) Daar word van ons gevat En ons regte word geskend Daar word gedink dat wat ons oor het Het ons gekry maar net En daar was bloed voor gesweet Gaan ons nou lewens opmeet Moet ons nou stry vir ons eie mensereg Dit word so gou vergeet Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuning In die land van melk en heuning In die land van melk en heuning Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuning

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!