Koue Voete En Warm Liefde

Bok Van Blerk

verse 1 Hey Willemiena kan jou voete dans Ek onthou nog toe jy met engele kon praat, laat in die aand Hey Willemiena is jou wereld blou Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. verse 2 Hey willemiena hoor jy soek nou werk Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd. Se my willemiena dink jy ons sou werk Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my.

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!