Op 'n eensame pad tussen niks en wat Is 'n groot groep gesypte mans oppad Die jagters in die bussie het 'n blink idee Met 'n plan vir ons land en die ANC Laat in die middag voor die son gaan sak Staan 'n ses foet bok in die middel van die pad Patrys die drywer moes 'n dop aan gee Hy was halflyf in die koeler toe die manne skree Dit was 'n tref en trap Die manne het net bloed sien spat Die manne het geskree passop Maar Patrys was te laat om die briek te trap Dit was 'n tref en trap Die manne het die bok gevat Die manne het gesien wat gebeur As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat Dis ses kilometer voor ou jakalsdraai Word die bok toe wakker met 'n moerse lawaai Die bussie van die pad af met die brieke wat skree Om die bok te kalmeer bietjie KWV Skaars by die plaas en die bok drink bier Met verbande om sy lyf is hy handig om die vuur Die ding is soos 'n mens en hy sny graag spoor Soos 'n bloedhond in die veld loop ou bok heel voor Dit was 'n tref en trap Die manne het net bloed sien spat Die manne het geskree passop Maar Patrys was te laat om die briek te trap Dit was 'n tref en trap Die manne het die bok gevat Die manne het gesien wat gebeur As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat En twee dae later sit die manne weer en braai Vir die eerste keer nigter en die koppe begin te draai Want daar deur die vlamme erken ou Pieter planne Die man in verbande met 'n man tussen sy hande En hy sing: De La Rey, De La Rey sal jy die jagters kom lei En dis wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag trip saam vat Dit was 'n tref en trap Die manne het net bloed sien spat Die manne het geskree passop Maar Patrys was te laat om die briek te trap Dit was 'n tref en trap Die manne het die bok gevat Die manne het gesien wat gebeur As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!