e:-----0-------2-------0-------2-------0-------3-------3-------| B:-----1-------3-------1-------3-------3-------3-------0-------| G:-----2-------4-------0-------2-------2-------2-------0-------| D:-----2-------4-------2-------0-------0-------0-------0-------| A:-----0---------------3-------------------------------2-------| E:-----0-----------------------------------------------3-------| Staan hier alleen lanks jou graf. Ek wens so graag jy was nog hier. Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar en ek net jou pa kon wees. Net die beste wil ek vir jou he, Maar daai woorde was nooit net gese En hier waar jy le my seun weet ek die tyd was te min om oor te begin. KOOR: Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun, In jou het ek lewe gevind, ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind. Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen, dit voel soos my enigste seun, die here het jou my geleen. Jou woorde draai steeds in my kop, daar is soveel wat ‘n Pa nog wil vra, maar eendag moes jy ook ‘n Pa word my kind en dan sou jy alles verstaan. Soos ‘n Pa wat sy lewe sou gee, met sy trane hier sou wegvee, maar hier waar jy le my seun weet ek die tyd was te min, en niks maak meer sin. KOOR: Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun, In jou het ek lewe gevind, ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind. Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen, dit voel soos my enigste seun, die here het jou my geleen. BRUG: En toe deur die nag het hy jou kom haal, en toe deur my smart besef ek te laat, en altyd gedaag, maar bly nog jou Pa KOOR: Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun, In jou het ek lewe gevind, ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind. Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen, dit voel soos my enigste seun, die here het jou my geleen. Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun.

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!