Intro : Repeat Through Song e:--------3-------|--------3-------|--------3-------|--------3-------| B:------0---0-----|------0---0-----|------0---0-----|------0---0-----| G:----0-------0---|----0-------0---|----0-------0---|----0-------0---| D:----------------|----------------|----------------|----------------| A:----------------|-2--------------|----------------|-2--------------| E:-3--------------|----------------|-3--------------|----------------| verse 1 Op 'n berg in die nag le ons in die donker en wag in die modder en bloed le ek koud, streepsak en reen kleef teen my en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang, maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my. Chorus De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. verse 2 Hoor die Kakies wat lag, 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag en die kranse le hier teen ons rug, hulle dink dis verby. Maar die hart van 'n Boer le dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien. Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal. Chorus De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey Bridge Want my vrou en my kind le in 'n kamp en vergaan, en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!