Tussen bosse en bome Tussen grense wag ons almal vir more Maar op agtien was ons almal verlore Hoe kan ons verstaan En wie weeg nou ons lewe net God alleen weet waaroor on bewe Want op agtien wou ons almal net lewe Net een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai ) Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Soek jy na my Soek jy my nou in die stof en jou bloed Jy’t gese jy hoor God na jou roep ) Toe’s dit als verby Na al hierdie jare Ver verlore dryf ons rond in ons dade Net soldate leef met grense se skade Hoe kan ons verstaan Want daai bos vreet ons spore In die donker bos was broerders gebore In die donker saam gebid vir die more Met net een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai ) Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en nie gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou En by daai mure Staan ek vir ure Maar waar’s jou naam nou my vriend Kan hul nie verstaan Jong soldate vergaan Sonder rede dra hulle die blaam Roep jy na my Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai ) Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en nie gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou En by daai mure Staan ek vir ure En by daai mure Staan ek vir ure

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!