Verse Dis die reuk in jou kleure duskant middernag Dis die manne se stories oor die dag se jag Dis diepte van die hout wat die vlamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister more is nog 'n dag Saam sal ons huil en saam sal ons lag Bring die boskitaar want n man moet sing Ja n man moet sing Manne dis n voorreg om n hardekool te deel al die bloed broers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees onder die bosveld maan praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole brand, manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole brand onder die bosveld maan brand die harde kole saam Verse Dis die groen moepane dis die ou leiklip dis al die sterre in die hemel wat stil nag sit luister almal saam na die vuur wat praat na die vuur wat praat Manne dis n voorreg om n hardekool te deel al die bloed broers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees onder die bosveld maan praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole brand, manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole brand onder die bosveld maan brand die harde kole saam

Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!