Is jy gebore? Donker Afrika se kind Voel jy verlore? Voel dit is nie eers jou skuld? Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Soek jy na rede? Om in Afrika te bly Soek jy na vrede? Soek net die lewe in die stry Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet As jy jou alles gee dan gee ek meer en meer N.C. As jy voel jy staan alleen As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

Watch the song video
Top songs from Bok Van Blerk
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!